Elkoweru Guest House


Facilities

  • BBQ | Braai Facilities
  • Child Friendly
  • Tea and coffee maker
  • TV Room / Lounge

Northern Cape

Northern CapeThe Northern Cape is South Africa’s largest and least densely populated province. With its endless

Read more

General

Elkoweru Gastehuis is een van die oudste en mees gevestigde gastehuise in Springbok, die hartklop van Namakwaland. Ons streef daarna om elke gas elke keer so tuis as moontlik te laat voel en ons handhaaf ‘n hoë 3-ster akkommodasie standaard.

Die gastehuis bied ‘n groot verskeidenheid kamer keuses: van luukse en-suite kamers tot selfsorg eenhede. Al hierdie kamers is toegerus met uitstekende fasiliteite soos DStv, koffie- en tee maakfasiliteite, kroeg yskaste, kluise, lug verkoelers, haardroërs, waaiers, verwarmers en radio-alarms.

Gratis wi-fi fasiliteite by ontvangs area. Heerlike tuisgemaakte ontbyte, kosblikke en aandetes kan ook teen ‘n addisionele koste vooraf gereël word.

Of jy hier is vir die blomme seisoen, oppad is Namibië toe of die Weskus besoek Elkoweru voorsien alles wat jy nodig het teen ‘n baie lae koste.

Die gastehuis is oorspronklik deur ‘n familie geloods en Konrad Steyn is nou deurentyd hier om goeie inligting en raad te gee vir diegene wat Namakwaland en omliggende gebiede wil verken.

Besoek ons vandag vir uitstekende verblyf teen ‘n bekostigbare prys.
Policy
We strive to give our customers the best service for price at all times.
We also strive to have all our guest leave Namaqualand with the feeling to return many more times.

Establishment Code

50970

City

springbok